IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ARROGANTE ANC ADDER SKIET SY BEK WEER AF OOR BOERE SE PLASE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ARROGANTE ANC ADDER SKIET SY BEK WEER AF OOR BOERE SE PLASE   Wed May 26, 2010 7:23 pm

DIE BOYTJIE GAAT NOG OP SY BEK GEKLAP WORD!

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Grond-sal-bepaal-of-daar-vergifnis-sal-wees-20100525[/url]

Grond sal bepaal of daar vergifnis sal wees’
2010-05-26 00:21

Pieter du Toit

Kaapstad. – Die vergewensgesindheid van swart Suid-Afrikaners moet nie as vanselfsprekend aanvaar word nie, het mnr. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gister gewaarsku.

Hy het tydens sy begrotingstoespraak in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) gesê ware versoening kan nie gebeur sonder dat die “grondvraagstuk” ingevolge die ANC se Polokwane-kongres opgelos word nie.

Hoewel die Waarheid-en-versoeningskommissie getoon het swart Suid-Afrikaners kan vergewe, is ’n gemeenskaplike poging nodig om die “woede, bitterheid en pyn” van dié wat wreed gely het te versag.

Die minister het egter steeds geen praktiese planne ter tafel gelê om dit te verwesenlik nie. Die groenskrif oor die regering se nuwe benadering tot grondhervorming is ná maande steeds nie klaar nie.

Hy het egter herhaal die regering is vasbeslote om ’n nuwe vorm van verblyfreg op drie vlakke in werking te stel.

Daarvolgens sal private eiendomsreg “beperk” word.

Nkwinti het gister gesê boere sal beperk word wat die hoeveelheid grond wat hulle mag besit betref. Hy voorsien nie “dat dit probleme sal afgee nie”.

“In die debat wat oor dié kwessie wat sal volg... indien daar onder meer bepaal word 1 000 ha landbougrond is ’n voldoende hoeveelheid grond (vir een persoon), en Nkwinti besit 2 000 ha, sal Nkwinti 1 000 ha moet afstaan.”


Volgens hom sal die grond wat afgestaan word – dis onduidelik hoe dit sal gebeur – nie vir produksie verlore hoef te gaan nie en sal die regering seker maak die grond word behoorlik benut.

“Die doel is nie om produksie aan te tas nie, die doel is eerder om skewe patrone van grondbesit te verander.”

’n Nuwe grondbestuurkommissie wat op die been gebring sal word, gaan volgens Nkwinti daarvoor verantwoordelik wees “om die integriteit van grond as nasionale bate te beskerm”.

Die minister het gesê dit sal die regering eerste opsie gee op landbougrond wat te koop is.

Me. Annette Steyn, DA-LP, het gesê die regering sal die groenskrif nie nou al bekend stel nie.

“Dis duidelik hulle wag tot ná WB 2010... hulle wil nie met die wêreld se oë op ons drama oor grond hê nie.”
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ARROGANTE ANC ADDER SKIET SY BEK WEER AF OOR BOERE SE PLASE   Wed May 26, 2010 7:28 pm

Intersant die regeering sal sorg dat dit behoorlik benut word wat het die laaste 16 jaar ons geleer van hul vermoe.

N intersante ding het my ook te binne geskiet. Zim 20 jaar later. SA Mandela 20 jaar later die jaar. Ons weet klaar hy het gese wreek my dood.

Se dit vir ons iets.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ARROGANTE ANC ADDER SKIET SY BEK WEER AF OOR BOERE SE PLASE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: